Die Onbekende
Gig Seeker Pro

Die Onbekende

Band Alternative

Calendar

This band has not uploaded any videos
This band has not uploaded any videos

Music

Press


This band has no press

Discography

In Swart en Wit MFM and nr 1 on MXIT music playlist

Photos

Bio

Die Naam:

Die Onbekende meer “The Unknown” as “Unfamous” vir die eenvoudige rede dat ons as band ongelooflik baie vrae oor die lewe het, wat dan sal bekend staan as Die Onbekende
Ons Songs is ook nie ‘Soppy Love songs’ of ‘Ons is cooler as jy songs” nie, dit handel meestal oor die vrae wat ons het, of lewens ervaarings waardeur ons al was, met n positiewe uitkyk oor die slegte dinge wat gebeur

Die Band:

Die Onbekende is’ n “harde” afrikaanse band van Pretoria, Die Onbekende het in Junie 2009 begin, na meeste van die lede saam in n ander band was en besluit het dis tyd vir ‘n nuwe gesig op stem...
Die Onbekende bestaan uit 5 lede en staan vir die sameval van goed en kwaad en de balaans wat gehandhaaf moet word
Met Chris op stem het hulle na n ruk besluit dist tyd vir n nuwe klank en weg gebreuk van die ‘Underoath-ding’ en meer beweeg in die ‘Chevelle’ rigting met 4 nuwe songs te danke an Chris.

Begin 2010 verlaat Rion die band, en daar kom groot veranderings, Jacques skyf van Bass na Guitar toe en die band kry vir Dean van Melusha op Bass...
Harder as ooit is die onbekende nou, en vol gebook van Junie 2010 waneer hulle hulle groot 'Come Back' maak met shows reg oor die land en n paar toere en groot shows soos Baardklop, Die Groot show en headline elke battle, as ook Soutie vs Boer toer 2010.