Die Zefferband
Gig Seeker Pro

Die Zefferband

Pretoria, Gauteng, South Africa | SELF

Pretoria, Gauteng, South Africa | SELF
Band Rock Comedy

Calendar

This band has not uploaded any videos
This band has not uploaded any videos

Music

Press


This band has no press

Discography

We are currently busy recording our debut album - SHOT MY BRA EK SE - The raw recordings can be listened to on reverbebation or the Sonicbid EPK

Photos

Bio

Marius Scheepers is n grafiese kunstenaar met sy eie maatskappy Dotsquare (Pty) Ltd. Hy het n passie vir afrikaanse musiek en het al meeste van die groot name op die verhoog gesit met promosies wat hy bied vir sy kliente - Bv Fokkofpolisiekar, Straatligkinders, Valiant Swart, Die Tuindwergies etc etc, Hy het saam met skoolvriend Johann Rossouw n hele paar gigs gespeel onder BLOUDRAAD - Hierdie kaas en wyn band het eers in 2010 begin ernstig raak toe buurman Brandon Shaw (Eks leadkitaar van die Steve Hofmeyer band en metal band Malice in Thunderland) begin saamjam - Ons add toe werner op die bass en WALLA! Die 'nuwe' Zefferband open vir Valiant op sy verjaardag gig en kry non stop encores en TARRA! Kannie byhou met die requests nie - ... Die kombinasie van komedie en ironie en professionele agtergrond in die musiekbedryf asook professioneel musikaal, maak n unieke kombinasie waarvan die gehoor dadelik hou en identifiseer.