Duimpie se maat
Gig Seeker Pro

Duimpie se maat

Cape Town, Western Cape, South Africa | INDIE

Cape Town, Western Cape, South Africa | INDIE
Band Pop EDM

Calendar

This band has not uploaded any videos
This band has not uploaded any videos

Music

Press


This band has no press

Discography

Duimpie se Maat se debut single 'AFRIKAANS' kan gesien word op MK!!!

Photos

Bio

Duimpie Se Maat is die wysvinger wat vir jou wil wys dat Afrikaans nog kan dans. Sy bly in n huisie in die bos in die klein karoo saam met haar twee koerhoerre, Jammer Pappa en 2de Beste, en saam bring hulle vir ons n nuwe geur van Afrikaanse "glam" pop musiek.

Duimpie Se Maat maak haar debiet vrystelling met die snit "Afrikaans". Die liedjie wys vir ons dat afrikaans n sexy en prettige taal is. Die liriek is eksplosief en somtyds selfs n bietjie kontroversieel. Die fyn balans tussen akoestiese en elektroniese klanke maak die musiek vars en uitdagend.

"Ek is kaal in my moeder taal" se Duimpie Se Maat. "Ek voel kaal en vry in Afrikaans. Afrikaans kan soms baie preuts en styf voorkom. Ek wil Afrikaans ontbloot en vry stel as n sexy en awontuur lustige taal".

As kind was Duimpie Se Maat baie skaam en was altyd dood gepraat deur almal om haar. Sy kon nooit haar se se nie, toe begin sy haar se te sing en almal het geluister. Van toe af het sy geweet, as sy 'n boodskap wil oor kry, dan moet sy hom sing.

Duimpie Se Maat is besig om te werk aan haar langspeel plaat wat vroeg in die somer beskikbaar sal wees getiteld "kaal in my moeder taal" in die tussentyd sal daar gedurig voorsmaakies vry gestel word. Nuwe music videos en lietjies sal beskikbaar gestel word op www.duimpiesemaat.com.

2de beste en jammer pappa werk ook aan solo projekte so daar sal meer van hulle te sien wees in die nabye toekoms.