Sondagskoolhelde
Gig Seeker Pro

Sondagskoolhelde

Pretoria, Gauteng, South Africa

Pretoria, Gauteng, South Africa
Band Alternative Rock

Calendar

This band has not uploaded any videos
This band has not uploaded any videos

Music

Press


This band has no press

Discography

Ons splinter nuwe single Hedelewe feat. Jaco van der Merwe van Bittereinde en is beskikbaar op ons Facebook, Myspace, Last fm en Sonicbids page. Vanaand en Plek() is ook twee van ons heel nuutste liedjies en is verseker n hele nuwe klank in Suid-Afrika en die Afrikanse taal.

Photos

Bio

In 2011 het Quinton, Gabriel & Arno bymekaar gekom om 'n hele nuwe set tunes te skryf. Die vibe is 'n Alterative Rock.Vroeg April 2011 het ons besluit om 'n hele nuwe klank in die musiek bedryf te bring, veral in die SA Music Industry. Augustus 2011 het Hannes Wannenburg ons gejoin in die pos as die drummer.

Die hoof insperasie vir die nuwe styl gaan n meer Alternative gevoel wees. 18 November 2011 het ons 'n EP by Alive studios record en ons is wel besig met reeling vir ons eerste music video , vir Vanaand, wat volgende jaar release sal word.